We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Pa ek skryf vir jou 'n brief met min woorde
Of dalk is dit maar net om dag te sê
My lyf is moeg, my lyf is sat hy is vol rowe
O die the, die lewe wił meer hê
Pa ek skryf vir jou omdat nou so bietjie
meer verstaan
O al die vrae wat ek jou nog wou vra
Mag 'n man maar huil, mag 'n man maar skree?
Mag 'n man mag sy vore en kind oppas
teen gevare van die nag?
Mag 'n man maar leef, mag 'n man maar vrees?
Mag 'n man sy lewe lank twyfel, sy
alles gee en struikel?
Sy trane in gebed, in die donker veruil
My pa sou altyd sê'n man mag huil
maar 'n man moet glo
Pa ek skryf vir jou 'n brief , nie vir
myself nie
Of dalk verbeel ek my dat ek jou in my sien
Jou lyf was moeg jou lyf ws sat, gooi
nog 'n sopie
Nou sit ek self en wonder hoekom dan nou nie
Pa ek skryf vir jou omdat ek nou so bietjie
meer verstaan
O al die vrae wat ek jou nog wou vra
Mag 'n man maar huil, mag 'n man maar skree?
Mag 'n man mag sy vore en kind oppas
teen gevare van die nag?
Mag 'n man maar leef, mag 'n man maar vrees?
Mag 'n man sy lewe lank twyfel, sy
alles gee en struikel?
Sy trane in gebed, in die donker veruil
My pa sou altyd sê'n man mag huil
maar 'n man moet glo, oho
'n Man moet glo, oho
Ek hoor ma roep weer in die donker,
Pa bakleis weer teen sy spoke
Want as die lewe te veel raak
dan is dit ou pes wat pla
Ek hoor die kerkklokkie lui, pa staan op
dat ons bely
'n Man mag huil, 'n man mag skree?
Hy mag sy vrou en kind oppas
teen gevare van die nag?
'n Man mag leef,'n man mag vrees?
Hy mag sy lewe lank twyfel, sy
alles gee en struikel?
Sy trane in gebed, in die donker veruil
My pa sou altyd sê'n man mag huil
maar 'n man moet glo, oho
'n Man moet glo, oho
'n Man moet glo, oho
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music