We do not have a sample of this song ):

Bouwer Bosch's picture

Een In 'N Duisend (feat. Henru)

(View album: Briewe Uit Die Argiewe)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2472 views

play button



40% accurate

Dalk moet ek gaan tale swot om woorde te vind vir jou
Miskien 'n digger word wat heeltyd rym oor jou
Rose is rooi en die lug is blou
Ek hou van jou
Rose is rooi en die lug is blou
Ugh, hierdie gedig is flou

Hey jy ek weet ek moet nie langer na jou kyk nie
ek is besig om blind te word
Hey jy ek weet ek moet nie langer na jou praat nie
ek is besig om stom te word
Want jy is een in 'n duisend
Jy is een in 'n duisend
Jy is een in 'n duisend
Jy is een in 'n duisend

Dis Henry ek belowe
More sonskyn sê my ears heet jy genoeg
geslaap van heelnag deur my drome hol
Kan dink hoe seer jou voeten raak
Ek weet dis dalk te laat maar ek kan alles beter maak
Want ahaa, daai chick is kouer as 'n kouer breeze
Vra oor my en sy sê daai ou is ouer nuus

Oh ekskuus ek was nie bewus dat jy my
aanhou tease
Nou het jy 'n seat in die front row van al my memories
Dis die laatste ek kort my afstand
Als vergeet ja ek hou my asem
Jy bly mooi girl net soos 'n love song
Ek bly sad hey Bouwer sê my what's wrong

Hey jy ek weet ek moet nie langer na jou kyk nie
ek is besig om blind te word
Hey jy ek weet ek moet nie langer na jou praat nie
ek is besig om stom te word
Want jy is een in 'n duisend
Jy is een in 'n duisend
Jy is een in 'n duisend
Jy is een in 'n duisend

Lyftaal is al wat ek kan praat
Ek hoop jy kan my verstaan
Lyftaal is al wat ek kan praat
Ek hoop jy kry die boodskaap uit
Lyftaal is al wat ek kan praat
Ek hoop jy kan my verstaan
Lyftaal is al wat ek kan praat
Ek hoop jy kry die boodskaap uit

Want jy is een in 'n duisend
Jy is een in 'n duisend
Jy is een in 'n duisend
Jy is een in 'n duisend

Hey jy ek weet ek moet nie langer na jou kyk nie
ek is besig om blind te word
Hey jy ek weet ek moet nie langer na jou praat nie
ek is besig om stom te word
Want jy is een in 'n duisend
Jy is een in 'n duisend
Jy is een in 'n duisend
Jy is een in 'n duisend

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..