We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Daai gevoel van seer wees
Waar niks jou op kan tel
Die lewe doen dan alles
Om jou op jou rug te laat val
Maar jy was daar toe ek neer gestruike het
Jy was daar om my hand te vat
Toe ek wou op hou glo in liefde
Toe kruis ons pad
Jy is alles, alles
My Hallelujah love song
Alles, alles
Hallelujah vir hom
Jy was daar op my heel slegste
Jy was daar toe ek verlang
Ek prys die here vir jou
My hallelujah love song
Ha ha hahahaaaa
Hallelujah love song
Daar was mos ‘n padkaart
Wat my na jou sou lei
Dit was vol van lee beloftes
Oor die paaie wat ek sou kruis
Maar toe ek staan op die rand van opgee
Was jy daar om my vas te hou
Ek was altyd te laat vir liefde
Maar net betyds vir jou
Jy is alles, alles
My Hallelujah love song
Alles, alles
Hallelujah vir hom
Jy was daar op my heel slegste
Jy was daar toe ek verlang
Ek prys die here vir jou
My hallelujah love song
Ha ha hahahaaaa
Hallelujah love song
Jy maak my bietjie sterker
Jy’s daar as eke val
Jy maak my soveel beter
Jy’t my opgetel
Ek was raad op, toe kom jou klop
En my hart raak weer so bly
Ek sing Hallelujah
Ek het jou gekry
Jy is alles, alles
My Hallelujah love song
Alles, alles
Hallelujah vir hom
Jy was daar op my heel slegste
Jy was daar toe ek verlang
Ek prys die here vir jou
My hallelujah love song
Jy is alles, alles
My Hallelujah love song
Alles, alles
Hallelujah vir hom
Jy was daar op my heel slegste
Jy was daar toe ek verlang
Ek prys die here vir jou
My hallelujah love song
Ha ha hahahaaaa
Hallelujah love song
Ek prys die here vir jou
My hallelujah love song.
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music