We do not have a sample of this song ):

Van Pletzen's picture

Hartedief

(View album: Love & Legehness)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2811 views

play button

40% accurate

Ek het jou gesien in die middel van die nag
Op die dans baan het jy alleen gestaan
Ek het mooi geweet wat ek nooit kan verwag van iemand soos jy om te dans met my

Die beat het my verlief, jy is ‘n hartedief
Ek sweer ek gaan jou vang, ek sweer ek gaan jou vang

Ek sweer ek gaan jou vang, ek sweer ek gaan jou vang.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..