We do not have a sample of this song ):

Francois van Coke's picture

Hartseer Freaks

(View album: Kanniedood)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  981 views

play button



40% accurate

Dis nie nodig om vir my te bid nie
Ek is benoud
Hoe't ek hier gekom?
My hart is te koud
Maar wie gee om

Werlikheid is 'n lokval
Daar is iets fout
Hoe't ek hier gekom?
Liedrade lei my
In drome 'n verdagte
My sonde bly daar agter

Hiertoe is 'n lied vir die muurlelies
Dié een is vir empathie
Dié een is vir die kantlynsiel
Dié een is vir die doodgeskiet

Dié een is vir die hartzeer freaks
Vir die vlak graf
Naamloos
Nommer op 'n dossier
Almal drama
Kollektiewe trauma

Dis vir die reisigers
Vir die Heiden
DIe onbetwyfelde
Medeswerwendes
Medeswerwendes
Aandagafleibare
Vir die alledaagse neuro-uitlopende
Met 'n plastieksak-valskerm
Staan op die dak
Bang ek spring af
Bang ek blok myself
Ek voel 'n fok vir myself
En ek dink ek's dom
Hoe't ek gisteravond by die huis gekom?

In my drone maak dit sin
Is dit te laat om te begin?

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..