So eksentriek
Tog diagonaal
Ek sukkel nog somtyds om sin van jou te maak
Daar is orde in jou chaos
Ek sou alles wou ontleed
Maar al wat nou saakmaak
Is dat jy hier by my sal wees
En as die wêreld sou eindig vanaand en die
vloer finaal inmekaar sou val
Na wie toe sal jy eerste gaan, ek sa jou
eerste red jou vashou, tot niks meer bestaan
Vleg die kruwe van jou om die lyne van my
Vertel my waarom ek nou hier moet bly
Mag ek vir ouças in jou smaragd verdwyn
Miskien in 'n nuwe lewe sal ons mekaar weer ieders vind
So sê net jy sal bly en blaas jou laatste asem uit saam met my
En as die wêreld sou eindig vanaand en die
vloer finaal inmekaar sou val
Na wie toe sal jy eerste gaan, ek sa jou
eerste red jou vashou, tot niks meer bestaan