We do not have a sample of this song ):

Chereé's picture

Hierdie Hart Van My (feat. Wynand Strydom)

(View album: Wilde Waters)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1131 views

play button



40% accurate

Hierdie hart van my bly vir ewig joue

Dis ons eie storie
Ons liefdesverhaal
Die eerste keer toe ek jou sien
En hopeloos geval

Daai somersaand op Waenhuiskrans
Die kyk in jou oë toe ek jou vra om te dans
Niks kon ons twee skei nie
Daar is geen kans

Hierdie hart van my
Bly vir ewig joune
Hierdie hart van my
Is joune vir ‘n leeftyd
Al sou die berge verdwyn
En die sterre ophou skyn
Vir altyd bly jy in Hierdie hart van my

Dis ons eie Feeverhaal
Ons eie fantasie
Romeo en Juliet
Napoleon en Josephine

Daai soet aand langs die wit strandwal
Ons eerste soen toe die blomaan val
Dis ‘n storie wat kan oor en oor
En oor vertel

Hierdie hart van my
Bly vir ewig joune
Hierdie hart van my
Is joune vir ‘n leeftyd
Al sou die berge verdwyn
En die sterre ophou skyn
Vir altyd bly jy in Hierdie hart van my

In Hierdie hart van my
Al ken ek jou naam nie
In my drome is jy daar
Elke aand droom ek net van jou

Hierdie hart van my
Bly vir ewig joune
Hierdie hart van my
Is joune vir ‘n leeftyd
Al sou die berge verdwyn
En die sterre op hou skyn
Vir altyd bly jy in Hierdie hart van my

Hierdie hart van my
Bly vir ewig joune
Hierdie hart van my
Is joune vir ‘n leeftyd
Al sou die berge verdwyn
En die sterre op hou skyn
Vir altyd bly jy in Hierdie hart van my

In Hierdie hart van my
In Hierdie hart van my
In Hierdie hart van my.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..