We do not have a sample of this song ):

Bobby van Jaarsveld's picture

Jy Se Nie Meer Nie

(View album: Maak 'n Wens)



40% accurate

Die enigste vir my die een wat my laat lag en my laat huil
'n vriend vir my
'n legkaart van liefde sonder dit sal alles om ons vou en alles ophou
Deur die storm waters het ons aan mekaar geklou, daar was niks wat ons kon breek nie maar vir nou

Jy sê nie meer jys lief vir my nie jy wil nie meer vir my baklei nie, ek
mis vir jou onthou jy nog hoe alles eens was
Jy gee nie meer jou hart vir my nie dis nou nie meer net ek en jy nie
waars die jy wat ek onthou wat my kon vashou
Jy sê nie meer jys lief vir my nie

Toe ek en jy nog een was kon die aarde om ons val en alles stop, want jys by my
Wat het dan verander, hoe het ek geleer om op te hou te baklei vir jou
Almal kon dit sien as ek my arms om jou vou, daar was niks wat ons kon breek nie maar vir nou

(Bridge)
Tyd gaan verby
Kom sê jys lief vir my en waar gaan ons nou ek mis jou

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..