We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Toe jou pa my in daai kas kry
Het ek geweet dis dank verby
Toe die skewer kom, het geweet ek moes dalk ry
Reuk van wierook en laventel
Hang in jou ouerhuis
Donker in 'n kamer, kerslig wat die liefde lei
Jou vel, jou mond, jou lyf
Tydloos hier binne my
Katinka my lyf, gee dit lief, gee dit tyd
Hou my vas soos kerslig wat die donker verlei
Katinka my lyf, gee dit lief, gee dit tyd
Katinka die waarheid sal ons sin bly
Toe die dag aanbreek
het ek my hart gestop gedreun
Jou woorde eggo
Ek soek liefde, ek soek meer
Reuk van wierook en laventel
Op pad na lus en leef
'n Gewonder of die liefde proe na
skewer proe na reën
Jou vel, jou mond, jou lyf
Tydloos hier binne my
Katinka my lyf, gee dit lief, gee dit tyd
Hou my vas soos kerslig wat die donker verlei
Katinka my lyf, gee dit lief, gee dit tyd
Katinka die waarheid sal ons sin bly
Katinka die waarheid sal ons sin bly
Kerslig, laventel, misreën en son
Skewer, gordyne, wasem en ons
Kerslig, laventel, misreën en son
Katinka my lyf, gee dit lief, gee dit tyd
Hou my vas soos kerslig wat die donker verlei
Donker in 'n kamer, terwyl ons een word
Katinka my lyf, gee dit lief, gee dit tyd
Katinka die waarheid sal ons sin bly
Katinka die waarheid sal ons sin bly
Katinka die waarheid sal ons sin bly
Toe jou pa my in daai kas kry
het ek geweet...
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music