We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Kwaaitjie ek sê vir jou
Jy't alles wat 'n jong man sal laat trou
Lippies rooi, hare mooi
Alles dit op die regte plek nooi
Kwaaitjie, ek sê vir jou
'n Man se bloeddruk sal nie hou
Lippies fyn, lyfie klein
En daal jeantjie sit so styf
Kwaaitjie -Meraaitjie wat sal jy moet laat staan
Kwaaitjie, ek sê vir jou
Jy't alles wat 'n jong man sal laat trou
Jy hou van braai, is lekker kwaai
Al die regte blare in jou slaai
Kwaaitjie ek sê vir jou
'n Man se bloeddruk sal nie hou
Dis lekker kry, ek en jy
En daal jeantjie sit so styf
Kwaaitjie -Meraaitjie
Vol dinge en vol daaitjies
Kwaaitjie-Meraaitjie
Daar is min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak?
Daai tingeling sal jy moet laat staan
Daai tingeling sal jy
Kwaaitjie-Meraaitjie liefste ding
Hoe nou gemaak met die tingeling?
Die doem, die dwa, die tromborsklop
Hoe nou gemaak met die ligte kop?
Kwaaitjie-Meraaitjie liefste ding
Hoe nou gemaak met die tingeling?
Die doem, die dwa, die tromborsklop
Hoe nou gemaak met die ligte kop?
Kwaaitjie ek sê vir jou
Jy't alles wat 'n jong man sal laat trou
Maar daar tingeling sal moet weg hou
Kwaaitjie -Meraaitjie
Vol dinge en vol daaitjies
Kwaaitjie-Meraaitjie
Daar is min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak?
Daai tingeling sal jy moet laat staan
Daai tingeling sal jy moet laat staan
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music