Ek het dae gewag vir jou om te daag
Met 'n oogopslag het ek my hart gewaag
Soos 'n ballade vir 'n vreemdeling
Is ek hier om nou vir jou te sing
Lanklaas en jou liefde verdien
Jou naam in my oor wil ek hoor oor en oor
Hoe langer ons wag hoe langer die straf
Ek wil huis toe gaan
Want huis is nie huis sonder jou
Van die offend vroeg tot die aarde laat
Vuurwerk vertoning die sterre skiet vir jou en my
Soos mis voor die son verdwijn ons op die horizon
Want huis is nie onder jou
Ek het dae gewag vir jou om te daag
Met 'n oogopslag het ek my hart gewaag
Soos 'n ballade vir 'n vreemdeling
Is ek hier om nou vir jou te sing
Ek sit en count the days
Elke dag se tel maak dit okay
Maar swaar dra met jou nie daar maak alles deurmekaar
Dis asof sonskyn bewolk raak met jou nie rondom my
My oggend sukkel om te start soos 'n golf met die choke uit
'n hond wat die tou gryp
Jakkals trou met wolf se vrou
My frustrasies knip daai wedding kort
Ek steel die sonskyn
Ruk die reën uit die wolk uit
Sit en teur as ek om kyk
Memories van ons saam maak net seer as die son skyn
Dag lig raak ongemaklik
Love songs ek sit dit sagter
Ek wag nog tot jou hand weer in my palms perfect pas
En jy klou aan my lang vingers
As jy nie betyds op daag nie is dit okay
Want jou love is quicksand en ek stuck in dit
Ek sak met dit
Ek het dae gewag vir jou om te daag
Met 'n oogopslag het ek my hart gewaag
Soos 'n ballade vir 'n vreemdeling
Is ek hier om nou vir jou te sing
Ja dit maak nie eerst saak
Hoe lank jy vat
Solank ek weet jy is op pad
Jy is unforgettable vir my girl
Vir jou sal ek daar weg
Ek het dae gewag vir jou om te daag
Met 'n oogopslag het ek my hart gewaag
Soos 'n ballade vir 'n vreemdeling
Is ek hier om nou vir jou te sing
Ek het dae gewag vir jou om te daag
Met 'n oogopslag het ek my hart gewaag
Soos 'n ballade vir 'n vreemdeling
Is ek hier om nou vir jou te sing