We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Kruip uit die gate uit
Want kuier gaan ons kuier
Bring al jou mense saam is jy wil
Ek gaan nie weer 'n aand omsit in die donker nie
Ek weier
Ons doen die ding by die vure
Dis al verskil
In die stad of plaas
Is jy klaar of baas
As die bure kla
Maak ons môre klaar
Laat die shedding kom, ons dans al die tafels om
Met die ligte af vat ons hom deurnag
Lig ons glase op, sokkie ons non-stop
Met die ligte af is ons almal braaf
Lom ons draai gou die volume oop
Met die ligte af vat ons hom deurnag
Lig ons glase op, sokkie ons non-stop
Met die ligte af is ons almal braaf
Lom ons draai gou die volume oop
Oh oh oh oh
Hier is ons weer 'n keer
Jy die loskop, ek die vryer
Staan bietjie nader, jy weet jy wil
Gaan ons ry of bly
Oor die dansvloer gly
Ons twee lywe saam in 'n wentelbaan
Laat die shedding kom ons dans al die tafels om
Met die ligte af vat ons hom deurnag
Lig ons glase op, sokkie ons non-stop
Met die ligte af is ons almal braaf
Lom ons draai gou die volume oop
Met die ligte af vat ons hom deurnag
Lig ons glase op, sokkie ons non-stop
Met die ligte af is ons almal braaf
Lom ons draai gou die volume oop
Oh oh oh oh
Oooh, met jou lyf teen my
Ons kan net hier bly
Met die ligte af
Vat ons hom deurnag
Met die ligte af vat ons hom deurnag
Lig ons glase op, sokkie ons non-stop
Met die ligte af is ons almal braaf
Lom ons draai gou die volume oop
Met die ligte af vat ons hom deurnag
Lig ons glase op, sokkie ons non-stop
Met die ligte af is ons almal braaf
Lom ons draai gou die volume oop
Oh oh oh oh
Met die ligte af
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music