We do not have a sample of this song ):

Bobby van Jaarsveld's picture

Lovesong Letter

(View album: Net Vir Jou)



40% accurate

Gisteraand het ek 'n brief vir jou geskryf
Swart op wit my liefde vir jou belei
Uit my pen het die woorde min geraak
Toe skryf ek 'n song want jy weet hoe ek briewe haat
En hy gaan so
Hallo my engel hou gaan dit nou
ek wonder by myself waar is jy nou
Dit voel of ek jou so lank terug gesien het
Vandag het ek seer want ek mis jou so

Hierdie is my lovesong letter
my briefie net vir jou
'n Brieffie net om te sê ek is baie
ek is bitter baie lief vir jou

Gisteraand het ek die song vir jou gesing uit my mond my hele hart vir jou gebring
En daai brief is toe klaar en toegevou maar die woorde klink net beter
In "n song vir jou, en hy gaan so

Hallo my engel hou gaan dit nou
ek wonder by myself waar is jy nou
Dit voel of ek jou so lank terug gesien het
Vandag het ek seer want ek mis jou so
"n Briefie met akkoorde "n song met my woorde
Hierdie is my lovesong net vir jou, en hy gaan so

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..