We do not have a sample of this song ):

Bobby van Jaarsveld's picture

My Lewe Draai Om Jou

(View album: Die Eeste 10 Jaar)



40% accurate

As ek opstaan of ek gaan slaap
Is dit net jy, wat in my kop bly
En in my drome, en in my hart voel ek jou
Want agter mure, vreeslike mure
Roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in ‘n oomblik
Weet ek als is okay
O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie
Nie nog ‘n dag nie, ek kan jou nie vergeet nie
My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy’s die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek is verewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou
Dit is so moeilik, om te verduidelik
Wat in my aangaan, maar dit is duidelik
Dat ek verlief is, en dit als gaan oor jou
Want agter mure, vreeslike mure
Roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in ‘n oomblik
Weet ek als is okay
O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie
Nie nog ‘n dag nie, ek kan jou nie vergeet nie
My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy’s die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek is verewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou
En as storms in my hart kom breuk
Weet ek jy is daar
Dis net jy wat hierdie hart kan rustig maak
My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy’s die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja, my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Ek’s vir ewig en vir altyd joune
My wêreld draai, my lewe draai om jou

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..