We do not have a sample of this song ):

Ruan Josh's picture

Net Hier Bly (feat. Franja Du Plessis)

(View album: Wyser)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  313 views

play button



40% accurate

Daar's elke dag rede, om moed te verloor
Ek raak so moeg om dit te sien
Maar mens bly geduldig, 'n beter dag kom
Al is nie môre nie

Ek wonder partykeer is dit nie dalk beter om te weg te vlug nie

As ek weer sou kon kies,
Sal ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly
As ek weer sou kon kies,
Sal ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly

Dit kan alles goed wees, maar jy's nog alleen
Dit is net nie ons mens nie
Want ek jaag die bosveld
En jy jaag die reën
So sal jy ooit die son kan sien

Ek wonder partykeer is dit nie dalk beter om te weg te vlug nie

As ek weer sou kon kies,
Sal ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly
As ek weer sou kon kies,
Sal ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly

Hier hang die gees, hier hang die reuk van die oopkoolvure
Ooh, ek sal net hier bly
Hier sien jy vlaktes, al die berge en die wynlandskure
Oh oh, ek sal net hier bly

As ek weer sou kon kies,
Sal ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly
As ek weer sou kon kies,
Sal ek net hier bly, hier bly
Ek sal net hier bly

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..