We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Enkelsnitte vir die eindtye
Hansworse in die dreine
Towerlyne bind ons vas
Tussen ons lywe
Ek sien ons toekoms blink
Ek sien ons harte verblind
En die kranse weergalm
Satan en psalm
My die akker hemel weg van die gespuis
Klien bietjie spasie
Klein bietjie bass
Klien bietjie Aktie
Meestal net ek en jy
Jy's nie alleen nie
Weet dis moeilik om te glo
Weet dit voel nogal so
Jy's nie alleen nie
Dis lank en dis vernier
Somerreën en dronkverdriet
Daar is base mense hier
Jy's nie alleen nie
Ek gaan moet hardloop
Om die stilte weer te kry
Ons versoen
Ons verveeld
Ons digitaal
Ons is natuurlik
Ons is kaal onder ons klere
Ons is dry
Ons sal stil leer bly
En so min as moontlik dink
Net nou is die song verby
Gaan my bes probeer
In beheer speel-speel
En gemoedsrus kry
En my bure vermy
Is die beste deel van my lewe verby?
Nog bietjie aksie
Meestal net ek en jy
En die aarde in ons palms en die siele op die branders
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music