We do not have a sample of this song ):

Bouwer Bosch's picture

Niks Sonder Jou

(View album: Briewe Uit Die Argiewe)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2495 views

play button



40% accurate

Hey ek hoop ek kan jou nog een keer weer sien
Ek weet ons het gesê beter so
Maar ek twyfel nou of jy dit glo
Want as jy praat kan ek net een ding hoor
Ek is bang om te gaan
Sal jy nog hier by wil staan
Met my dans
Hou my vas
Dit maak nie saak of ons weer sal val

Hoor my lied dis net vir jou geskryf
Jy gaan dit hoor op elke somer speellys
Hoeveel keer moet ek nog vir jou sing of screen
Ek wil hê jy moet weet ek is niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou
Ek wil hê jy moet weet ek is niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou

Hey ek hoop ek gaan jou hiertoe keer kan hou
Sal ons hierdie keer kan versoen
Ons maak ons seer en weet nie wat ons doen
Maar as jy by my is kan ek glo
Ek is jammer ek het laas verdwyn
Vergewe my ek is hier
Is dit okay as ek vir ewig bly

Hoor my lied dis net vir jou geskryf
Jy gaan dit hoor op elke somer speellys
Hoeveel keer moet ek nog vir jou sing of screen
Ek wil hê jy moet weet ek is niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou
Ek wil hê jy moet weet ek is niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou

Wys vir my jou foute
Ek wil lief raak vir alles van jou
Sê my wat jy dink en wat jy oor wonder
Ek wil saam jou droom
Lewe in my vrede
Daar's geen rede om nie by my te bly
Vir 'n alaste keer wil ek fluister in jou oor zodat jy weet

Ek is niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou
Ek wil hê jy moet weet ek is niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou
Niks sonder jou
Ek wil hê jy moet weet ek is niks sonder jou

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..