Donker wolke
Kry ons onder
Ons is met
Die grond bekommer
Kop bedonnerd
Vol met nonsens
Bou 'n brug
Kom oor en bom dit
Die voorblad skree daar's moeilikheid
Verslae verval
Vergeet van tyd
Vergeet van jou
Vergeet van my
Hitte haat het ons gekry
Ons is aan die brand
Ons is in die vlamme
Ons is die vuur
Ons is die vuur
Ons is vergete
Dis 'n bietjie deurmekaar bra ba ba
Bars in die car park
Drama
Waarokal ek gaan
Is 'n klomp kak
Elke dag se shit is onse wêreld hou my wakker
Kicks
Kids
Steeze
Al daai drama
Load-shed-ding
Daai's 'n klomp twak
Ewe skielik supply on Russia met gunne
Manne
Come on
Wanne gaan ons almal van ons ons broekie uittrek
My help my sterk lye hem pies aantrek
En parlement toe loop
En almal aan die bek gryp
Wag
elk vang'it
Ons is sag
Ons hou van beurtkrag
Ons hou van swak rand
Ek dink die wêreld raak elke dag
Sag
Ons is aan die brand
Ons is in die vlamme
Ons is die vuur
Ons is die vuur
Ons is vergete
Ons is
Ons is moet van die nonsens
Ek sê
Ons is
Ons is moet van die stront is
Maar ons bly okay
Al bly hulle ons gebruik
Laat hulle ons net kyk
All the life of their days
Ons is aan die brand
Ons is in die vlamme
Ons is die vuur
Ons is die vuur
Ons is vergete