We do not have a sample of this song ):

Chris Steyn's picture

Roep My Naam

(View album: Helemal)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  456 views

play button



40% accurate

Sien jy kyk vir my van oor kant die tafel
Is dit net ek of staan die tyd ook vir jou stil
Die plek is vol maar dis net ek en jy
Ek en jy

Nou speel daar liedjie wat jy so in die kar sing
Woord vir woord kruip jy in my hart in
Buite raas dit maar ek hoor net jou stem
Jou stem

So sing dan saam
Skree my naam
Skeer my op en vat my saam
Waar jy gaan
Ek bly 'n deel van jou
So speel dan saam
Hou net aan
Jou woorde is min maar ons skryf saam
So kyk weer in my oë
Kyk weer in my oë
En roep my naam

Terwyl jy weg is staan die tyd nog vir my stil
In daai oomblik en ek sal nog vir jou wil
Sing van my hart en wat ek rerig voel
Wat ek voel

Ek hoor jou stem weergalm in my kop
Woorde kom steeds uit kan dit nie stop
Buite reen dit maar my hart hou aan klop
Bly klop

Roep my naam
Woorde gaan net aan
Aan en aan en aan

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..