We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Hey hoe gaan dit, lyk dit darem beter?
Soek jy woorde of is jy onseker?
Ons oorleef en die lewe is wat ons sterker maak
In die stilte voel hoe ruk die winde
Jou verlede is wat spook hier binne
Maar die lig in jou oë is wat jou wakker maak
Foute gaan ons maak
Dis okay, want niemand is perfek nie
Oorbegin ons weer
Druk deur al die seer
Rome is nie gebou in 'n dag nie
Drome sal niemand by jou kan vat nie of los nie
Tree vir tree gaan vorentoe
Dag vir dag dit leer ons hoe
Om op te staan vir wie en wat on is
Ek stap die pad en dit bly myne
Doelgerig van begin tot einde
Al die stukke van die legkaart wat ek moet gaan haal
Ek hys die vlag op my nuwe morê
Make my los van al die seer en sore
Rig my oë op die horison wat voor my lê
Foute gaan ons maak
Dis okay, want niemand is perfek nie
Oorbegin ons weer
Beter hierdie keer
Rome is nie gebou in 'n dag
Drome sal niemand by jou kan vat nie of los nie
Tree vir tree gaan vorentoe
Dag vir dag dit leer ons hoe
Om op te staan vir wie en wat on is
Woorde, opinies stuur pyle na jou toe
Elkeen moet glo wat hy wil
Ons is net mense, ons deel die aarde
Waarop bou jy jou kasteel?
Rome is nie gebou in 'n dag nie
Drome sal niemand by jou kan vat nie of los nie
Tree vir tree gaan vorentoe
Dag vir dag dit leer ons hoe
Om op te staan vir wie en wat on is
Rome is nie gebou in 'n dag nie
Drome sal niemand by jou kan vat nie of los nie
Tree vir tree gaan vorentoe
Dag vir dag dit leer ons hoe
Om op te staan vir wie en wat on is
Vir wie en wat ons is
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music