We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Hier sit die manne in die Royal Hotel
Ek ken mos vir almal, ek is almal se pel
Luister ou vrind, daar agter die bar
Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar
Nou ken julle vir Doepie, sy bynaam is Dop
Hy het vir die Springbokke doel gaskop
'n lee bierblik kan maklik platdruk
Met net een hou teen sy groot voorkop
En nou stel ek voor my ou vriend Fanie
Daar's niks ter wereld wat Fanie pla nie
Ontmoet hom in die straat sê "Hoe gaan dit ou maat?"
Se Fanie: "nee ek kan nie kla nie"
Maar hier sit die Manne in die Royal Hotel
Ek ken mos vir almal ek is almal se pel
Luister ou vrind, daar agter die bar
Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar
En hier sit die speurder, Sersant de Kock
Hy drink whiskey so on the rocks
'n Koel komkommer, ons noem hom op sy nummer
Hy's dubble 0, 007
Hier sit die manne, hier sit die manne
Hier sit die manne, hier sit die manne
Hier sit die manne in die Royal Hotel
Ek ken mos vir almal, ek is almal se pel
Luister ou vrind, daar agter die bar
Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar
En van die noordweste kom Karel Bester
Dra kortmou hemp en 'n khaki broek
Langdrag gebore, hare kort om sy ore
Hy's lief om te lag, hy's lief om te vloek
Hier langs die till, sit 'n man so stil
Daar's trane in sy oë
Hy's se hy's die baas van 'n bankrot plaas
Hier ver van uit die Klein Karoo
Maar dis lekker, dis lekker, dis tog te lekker hier
Musiek op die draadloos en skuim op my bier
Luister ou vrind, daar agter die bar
Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar
Hier sit die manne, hier sit die manne
Hier sit die manne, hier sit die manne
Hier sit die manne in die Royal Hotel
Ek ken mos vir almal, ek is almal se pel
Luister ou vrind, daar agter die bar
Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar
Hier sit die manne, hier sit die manne
Hier sit die manne, hier sit die manne
Hier sit die manne in die Royal Hotel
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music