We do not have a sample of this song ):

Bouwer Bosch's picture

Sambreel

(View album: Briewe Uit Die Argiewe)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2491 views

play button



40% accurate

Het ek dalk blind geword
Want ek sien jou nie meer in die toekomen nie
En oral reën ek nat
Maar jou woorde saambreel my nie meer nie
en ral kry ek koud
en jou oë maak my nie meer warm nie

Ek dra nog altyd my, my hart , op my mou
so gehoop dat jy die beste sal onthou
Gisteraand het dit my verlaat
so gehoop ek sien jou daar

Wat het van my geword
Ek sien iemand anders as ek in die spieël kyk
'n verslane reus op soek na'n huldeblyk
Ek sou kon doen met 'n miljoen sekerhede,
onvrede met die hede, ek smag na die verlede

Ek dra nog altyd my, my hart , op my mou
so gehoop dat jy die beste sal onthou
Gisteraand het dit my verlaat
so gehoop ek sien jou daar
Gisteraand het dit my verlaat
so gehoop ek sien jou daar

Gisteraand het dit my verlaat
so gehoop ek sien jou daar
Gisteraand het dit my verlaat
so gehoop ek sien jou daar

Ek dra nog altyd my, my hart , op my mou
so gehoop dat jy die beste sal onthou
Gisteraand het dit my verlaat
so gehoop ek sien jou daar
Gisteraand het dit my verlaat
so gehoop ek sien jou daar

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..