We do not have a sample of this song ):

Bouwer Bosch's picture

Skemer (Bouwer Bosch)

(View album: Briewe Uit Die Argiewe)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2496 views

play button



40% accurate

Kom ons lees nou tussen die lyne
Als wat gesê word is al baie geskrywe
Probeer sin maak van als op die lyne wonder
nogsteeds is ek joune of myne
Die lewe gaan so vinnig verby, soms staan alles stil om my
Die boeke hou stil en sag ons geheime
Ons almal is moses met ons woestyne

Jy sê nou ek moet vir jou hier wag
Volg mekaar se lyne
Tot die maan se laaste nag
Ons volg mekaar se lyne

As die skemer om my slaan
Dan sal die son opkom
En as jy om my dans
Sal ek soek na die waarheid
As die gebrokenheid bots met die heelheid
Ek verdwaal in jou woorde
In my oë lê in jou diepste geheime

Kom ons wees nou joune en myne kom ons gee in vir
die honderde seine
Wat ons bymekaar wou bring, skryf nou saam aan wat
ons kan sing, "yeah"
Die woorde vlieg so vinnig verby - gryp wat jy soek en skryf vir my
Jou hart hou stil en sag my geheime,
uiteindelik noem ek jou nou myne

Jy sê nou ek moet vir jou hier wag
Volg mekaar se lyne
Tot die maan se laaste nag
Ons volg mekaar se lyne

As die skemer om my slaan
Dan sal die son opkom
En as jy om my dans
Sal ek soek na die waarheid
As die gebrokenheid bots met die heelheid
Ek verdwaal in jou woorde
In my oë lê in jou diepste geheime

Liefde aan en af soos 'n straatlig
Ek en jy is geskryf in die maanlig
Blaai my terug tot waar ek die begin is
Kom ons bly daar tot die hoofdstuk klaar is

Liefde aan en af soos 'n straatlig
Ek en jy is geskryf in die maanlig
In die lakens raak ons lekke groovy
Hierdie boek is beter as die movie

Liefde aan en af soos 'n straatlig
Ek en jy is geskryf in die maanlig
Blaai my terug tot waar ek die begin is
Kom ons bly daar tot die hoofdstuk klaar is

As die skemer om my slaan
Dan sal die son opkom
En as jy om my dans
Sal ek soek na die waarheid
As die gebrokenheid bots met die heelheid
Ek verdwaal in jou woorde
In my oë lê in jou diepste geheime

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..