We do not have a sample of this song ):

Bouwer Bosch's picture

Soos Ek Doen (feat. Abby)

(View album: Briewe Uit Die Argiewe)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2853 views

play button

40% accurate

Jy was my laaste eerste soen
Ek besluit nog wat ek met my hart wil doen
Want 'n vorige keer het ek te seer gekry
Toe ek te laat uit vind sy is ook lief vir my

En nou smeek ek myself
Om hier stil te bly
Want dis hier
Waar ek gaan seekry

Ek hoop jy lê langs iemand wat jou liefhê soos ek doen
Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie
Ek hoop jy doen nou iemand wat jou doen
soos ek kon doen
Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie

Onthou jy ons laatste soen
Kan jy sien wat jy aan my doen
Is 'n bietjie lifde te veel gevra
Ek wil hê jy moes my op jou hande dra

Ek het te lank gewag en ons gevoelens vermy dit
Dis net 'n droom wat oor is vir jou en my
Ek het te lank gewag en ons gevoelens vermy dit
Dis net 'n droom wat oor is vir my

En nou smeek ek myself
Om hier stil te bly
Want dis hier
Waar ek gaan seekry

Ek hoop jy lê langs iemand wat jou liefhê soos ek doen
Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie
Ek hoop jy doen nou iemand wat jou doen
soos ek kon doen
Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie

Kan jy vir my sê
Waar ons foute lê
Hoe gaan ons die seer nou minder maak
Talk is ons nie vir mekaar gemaak

Ek hoop jy lê langs iemand wat jou liefhê soos ek doen
Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie
Ek hoop jy doen nou iemand wat jou doen
soos ek kon doen
Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..