We do not have a sample of this song ):

Francois van Coke's picture

Stories

(View album: Kanniedood)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  844 views

play button



40% accurate

Hoop jy voel al beter
Ons het gewas en nie gegroet nie
Sterre in ons rooi oë verloor
Hoop dit voel soos gister
Son met die see uitgespoeld
Kan jy inthou hoe om te voel?

Maklik om die duivel te blameer
Het baie Malik van ons jeugd vergeet
Ek wens ek kon die bijbel blameer
Êrens in 'n boekrak ons stories uitgevee

Hoop dinge raak beter
Ons wêreld wentel wragtig wreed
Planete vir ons in lyn gebring
Die krag is af en die brein uitgespoel
Meester word die slaaf
Ja, jy's reg en ek is verkeerd

In die ooh stukke grond
Hardloop die tarentale tussen molshope rond
Gorillas hand by die ruit
Met daal groot hande gooi hul die blikke in die straat uit
Ek het die comic genteel onder die skadi van die kerektoring
Die lewe in verwondering
Terwyl ek aan die gekraakte muur vasklou
Wens ek tyd kan nou net ophou

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..