We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Jys onverwags en ek weet nie
Wat om te doen nie
Hoe ek voel en ek praat
Stem nie saam nie
Ek wil net luister en luister
As jy met my praat
Want ek voel in my hart
Dat jy my nooit sal verlaat
Ek kan net nie ophou
Kom ekke vat jou
Tot by die maan en terug
Ons hoef nie te wag nie
Tot laat in die nag nie
Dan kyk ons nooit weer
Terug na die kou sonder jou
Dis alles weg
Ek kan net nie ophou
Kom ekke vat jou
Tot by die maan en terug
Hoekom voel als so maklik en so goed
DIs amper onregverdig so semi-set
Jy maak dit alles eenvoudig om te verstaan
En ek kan voel in my hart dat jy nooit weg sal gaan
Ek kan net nie ophou
Kom ekke vat jou
Tot by die maan en terug
Ons hoef nie te wag nie
Dan kyk ons nooit weer
Terug na die koue onder jou
Dis alles weg
Ek kan net nie ophou
Kom ekke vat jou
Yot by die maan en terug
Oeh
Ons is veilig saam hier binne
Oeh
In jou oë sien ek die sterre
Ek kan net nie ophou
Kom ekke vat jou
Tot by die maan en terug
Ons hoef nie te wag nie
Tot laat in die nag nie
Dan kyk ons nooit weer
Terug na die kou onder jou
Dis alles weg
Ek kan net nie ophou
Kom ekke vat jou
Tot by die maan en terug
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music