We do not have a sample of this song ):

Francois van Coke's picture

Tot Ons Weer Kan Sien

(View album: Kanniedood)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  882 views

play button



40% accurate

Valerie brand
Te naby aan die son
Gehoop wysheid kom met ouderdom
Stomp klank pomp my oordrom
Moes Lanka hier wegkom
Klim op my towervlug
Ek is op pad

Vinger op die sneller
Skerp punt van spies
Die slaap geraak agter die stuur
Bly almal is nog hier
Kaalvoet in die vuur
Op die laat van my rug
Ek is op pad terug

Ek kan nie my oë glo nie

Dis nie rêrig nie
Niks is rêrig nie
Dit voel alsof ek droom
Dit voel nie werklik nie
Niks is rêrig nie
Dit is nie rêrig nie
Blinde adrenalien
Totdat ons weer kan sien

Jy's my kerk
Jy vat al my pin weg
Ek het al alles gehoor
Ek staan heel voor
Op my knieë
In die vuurgloed van jou majesteit
Was my van my onreinheid
Verlos my van die alledaagse dose
Beskerm my en red my van die bose

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..