In die aand lĂȘ ek wakker en
Soek ek iets om my te konfronteer
Ek het vergeet ons almal is beseer deur onsself
'n Bekgeveg ek wil redeneer
Ek het my eerste kans geignoreer
Ons het vergeet ons het onsself vergeet
Vir nou
Vergewe jou ek, vergewe my
Ons sondes het in die laataand kom stry
Belofte gebrek, belofte verby
Ons het tweede tweede kans gekry
Vergewe jou ek, vergewe my
Ons sondes het in die laataand kom stry
Belofte gebrek, belofte verby
Ons het tweede tweede kans gekry
Heen en weer ons verrinneweer
Sonder liefde is ons niks werd
Genade vir 'n laaste keer
Alweer
Gebroke hart ek wil redigeer
Ons het ons tweede kans geignoreer
Tevergeefs ons probeer vergeef
Nogsteeds
Vergewe jou ek, vergewe my
Ons sondes het in die laataand kom stry
Belofte gebrek, belofte verby
Ons het tweede tweede kans gekry
Vergewe jou ek, vergewe my
Ons sondes het in die laataand kom stry
Belofte gebrek, belofte verby
Ons het tweede tweede kans gekry
Wat help dit ons probeer
Ons verloor elke keer
Ons flous niemand nie
Ons mors ons die tyd
Wat help dit ons probeer
Ons verloor elke keer
Ons flous niemand nie
Ons mors ons die tyd
Vergewe jou ek, vergewe my
Ons sondes het in die laataand kom stry
Belofte gebrek, belofte verby
Ons het tweede tweede kans gekry
Vergewe jou ek, vergewe my
Ons sondes het in die laataand kom stry
Belofte gebrek, belofte verby
Ons het tweede tweede kans gekry