We do not have a sample of this song ):

Chereé's picture

Uit Die Blou

(View album: ’n Ware Verhaal)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1064 views

play button



40% accurate

Ons was branders en blou oseane
Siele wat al oor die jare verdrink het
Wat soekend gesink het in blou

Ons was sterre wat skiet in die hemel
Val in die duister en daar lê en fluister
Kan iemand my red uit die blou?

En die son trek al water en ek bly verlang
Die see is al een wat my trane wil vang
Skakerings van liefde hoor ek net in sang
En kleure van rou is al om my gevou
En toe daar uit die blou vind ek jou

Ons was druppels wat rol oor woestyne
Eensaam in Dione
Bly hoop liefde sal eendag val uit ‘n hemel van blou

En die son trek al water en ek bly verlang
Die see is al een wat my trane wil vang
Skakerings van liefde hoor ek net in sang
En kleure van rou is al om my gevou
En toe daar uit die blou vind ek jou

Maan treer oor ons en daar’s hull in die wind
En die kranse bly roep om ons liefde te vind
En dit eggo tot ver
Tot erens waar eggo’s by mekaar trek

En die son trek al water en ek bly verlang
Die see is al een wat my trane wil vang
Skakerings van liefde hoor ek net in sang
En kleure van rou is al om my gevou
En toe daar uit die blou vind ek jou

En die son trek al water en ek bly verlang
Die see is al een wat my trane wil vang
Skakerings van liefde hoor ek net in sang
En kleure van rou is al om my gevou
En toe daar uit die blou vind ek jou

Skakerings van jou is nou om my gevou
Uit die blou.

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..