We do not have a sample of this song ):

Reën's picture

Vasklou

(View album: Weer - EP)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1268 views

play button



40% accurate

Is dit die maan wat jou pla
Verlang jy vanaand na iemand wat jy nie ken nie
Ek aanvaar as jy daar is verlang jy vanaand na my, oh
Dit voel lank om te wag nog 'n nag nog 'n dag
Droom jy ook van my ook
Want die realityd sal jou byt as jy in hom bly
Weet jou drome verneel en jou hart in twee geskeer, al weer
So vergeet wat jy weet want niks sal jou kan keer
So lank jy net aan my

Vasklou
Raak ontslae van die hartseer
Aanhou sal jy vir my jou hart gee
Dis 'n lame lees wil jy by my wees
Soos die tyd verloop maak 'n hart weer hoop
So lank jy vasklou
Raak ontslae van die hartseer
Hou vas aan my

Is dit die weer wat my keer
Velang al hoe meer vir plekke wat ek nooit was nie
Om 'n vuur met jou hier avontuur kom ons hardloop wegm oh
Kom on gaan vat my hand trek 'n lyn in die sand
En spring oor begin oor
Sal jou vang as jy valja ek sal
Gooi net alles weg
Weet jou drome verneel en jou hart in twee geskeer. al weer
So vergeet wat jy weet want niks sal jou kan keer
So lank jy net aan my

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..