We do not have a sample of this song ):

Ruan Josh's picture

Vat My Van!

(View album: Wyser)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  355 views

play button



40% accurate

Vroegdag uit die vere, hoenders stroop al rond
Beeste gaan tekeer, sole is vol grond
Ek het dit!
Als wat jy wil hê ek het dit

Hier staan tyd nooit stil nie
Die dingen moet gebeur
Alleenboer is maar moeilik
Sonder jou soet geur
Ek het dit!
Al wat kort is jy, want ek het dit

Jy sal nie hoef vêr te soek na my nie
My grond is lankal omgeploeg en voorberei vir jou

My van, vat vir jou my naam
Kom trek die baadjie aan
Want my wêreld is leeg geweest sal jy oorweeg
My van, vat vir jou my naam
Vanaand vat ek jou vas
Dit klink so goed saam
My engellief, my valie, hartedief
My hart se punt, jou soete ding
My van, langs jou naam

Koffie in die ogend, sal ek altyd maak
Kampe saam met jou ry, sal roetine raak
Jy het het my!
Moenie vra nie lief want jy het my

Ons plasie is mooi op dreef, maar dit het nie
Die laaste las om al sy waters mooi te laat loop

My van, vat vir jo my naan
Kom trek die baadjie aan
Want my wêreld is leeg geweest sal jy oorweeg
My van, vat vir jou my naam
Vanaand vat ek jou vas
My engellief, my valie, hartedief
My hart se punt, soete ding
My van, langs jou naam

Jy hoef nie meer vêr te soek na my
My hart is lankal reggeruk vir jou

My engel ek het jou lief
Ou valie, my hartedief
Vat 'n kans jy moet stof vashou

My van, vat vir jou my naam
Kom trek die baadjie aan
Want my wêreld is leeg geweest sal jy oorweeg
My van, vat vir jou my naam
Vanaand vat ek jou vas
Dit klink so goed saam

My van, vat vir jou my naam
Kom trek die baadjie aan
Want my wêreld is leeg geweest sal jy oorweeg
My van, vat vir jou my naam
Vanaand vat ek jou vas
Dit klink so goed saam
My engellief, my valie, hartedief
My hart se punt, jou soete ding
My van, langs jou naam

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..