We do not have a sample of this song ):

37mph's picture

Verdwyn

(View album: ’n Ware Verhaal)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  264 views

play button



40% accurate

Laat dit jou beter voel
As die hoop verdwyn en jy laat trane spoel
Laat dit jou beter voel

Kom jy sterker voor
As jy dink jy kan my breek en aanhou verloor
Kom jy sterker voor

Weet jy dis okay om so te voel
Weet jy dat ek weet daar is iets beter vir my bedoel

Wat sien jy as jou toe maak
Sien jy wat jy doen hoe jy my kraak
Wel die lewe maak ons almal kwaad
Nie n rede om my seer te maak
Ons het almal pyn
n Verlede met n hartster lyn
Maar askies maak n groot man klein
As jy jou oë oop maak
Ek Belowe jou
Het ek verdwyn

Laat dit jou groter lyk
As jy sê wat jy sê sodat
Ek my drome laat verblyk
Laat dit jou groter lyk

Weet jy dis okay om so te voel
Maar jou woorde is net vir jouself bedoel

Wat sien jy as jou toe maak
Sien jy wat jy doen hoe jy my kraak
Wel die lewe maak ons almal kwaad
Nie n rede om my seer te maak
Ons het almal pyn
n Verlede met n hartster lyn
Maar askies maak n groot man klein
As jy jou oë oop maak
Ek Belowe jou
Het ek verdwyn

As jy jou oë oop maak
En jy sien wat maak saak
Hoop ek jy loop my daar raak
Woorde en dade
Gee oor aan genade waar ek alleen sonder jou staan
Ek alleen sonder jou staan

Wat sien jy as jou toe maak
Sien jy wat jy doen hoe jy my kraak
Wel die lewe maak ons almal kwaad
Nie n rede om my seer te maak
Ons het almal pyn
n Verlede met n hartster lyn
Maar askies maak n groot man klein
As jy jou oë oop maak
Ek Belowe jou
Het ek verdwyn

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..