We do not have a sample of this song ):

Ruan Josh's picture

Wysers

(View album: Wyser)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  310 views

play button



40% accurate

Vanaand is dit net ons twee in die maanlig
Ons oë net op mekaar
Jy hoef niks te sê nie
Ek sien dit als al klaar

Met gesprekke oor die lewe
Oor liefde
My geheime rondom jou
Elke liewe storie wat ek in my hart vashou

Kan die wysers nou stil staan
In vir ewig bly todat als om ons vergaan
Ek sal nooit weer kry wat ek binne in my hart het
As ek jou by my het
Voel ek weer heeltemal genoeg, genoeg liefde

Ek is wyser as gister en ek mis dit
Hoe ons drome rigting kry
Kies ons weer die toekoms
Die pad lê oop voor ons

Die wysers sal gevries bly
Solank jy stilraak hier by my
Wentel ons die jaar deur
1 plus 'n honderd keer

Kan die wysers nou stil staan
In vir ewig bly todat als om ons vergaan
Ek sal nooit weer kry wat ek binne in my hart het
As ek jou by my het
Voel ek weer heeltemal genoeg, genoeg liefde

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..