We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Laai my vir oulaas I my cruiser
Alles lyk beter deur daai ou ruit
Loodpoot tot in die bosveld
Waar karakter baie meer as geld tel
Dis net hy, sy hond en sy beste pal
Vier 35 duimers op 'n ou grondpad
As hierdie trokkie maar net kon praat
Sal die hare in jou nek op aandag staan
Laai my vir oulaas in my cruiser
Dat ek deur die poorte ry
In die Hemel betaal jy nie vir diesel nie
Jy kan vir ewig grondpad ry
En die buskryt lê soos Kalahari sand
Dis waar gewere leer om Afrikaans te praat
Die kudus loop in hulle morges rond
Soos die vis arend skree in die agtergrond
Daars net 3 dinge wat vir ewig is
Familie, die Bibel en 'n Land kruiser
Haal die spieeltjie af en kyk net na voor
Want as alles verdwyn bly net jou storie oor
In 'n cruiser het ek leer ratte ruil
Clutch teen die mêrrie want ek was nog klein
Elke pad op hierdie plaats is op sy diff geskryf
Hierdie cruiser is deel van hierdie boer se lyf
Laai my vir oulaas in my cruiser
Dat ek deur die poorte ry
In die Hemel betaal jy nie vir diesel nie
Jy kan vir ewig grondpad ry
En die buskryt lê soos Kalahari sand
Dis waar gewere leer om Afrikaans te praat
Die kudus loop in hulle morges rond
Dit sal lank vat om beter trok te kry
2 difflocks waar ek my shel in toe sluit
En dit sal lank vat voor hierdie cruiser ophou ry
Ek sal hom nog deur
Die hemel poorte ry
Laai my vir oulaas in my cruiser
Dat ek deur die poorte ry
In die Hemel betaal jy nie vir diesel nie
Jy kan vir ewig grondpad ry
En die buskryt lê soos Kalahari sand
Dis waar gewere leer om Afrikaans te praat
Die kudus loop in hulle morges rond
Soos die vis arend skree in agtergrond
In die agtergrond
En die buskryt lê soos Kalahari sand
Dis waar gewere leer om Afrikaans te praat
Die kudus loop in hulle morges rond
Soos die vis arend skree in die agtergrond
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music