We do not have a sample of this song ):
40% accurate
O Diana, Diana jy
Begrawe my in 'n vlakgraf
Sodat ek die reën kan voel
Dat ek al jou gedagtes kan afwas
Soos ek deur die poorte spoel
Hulle sê die liefde die haat nie
Maar ek haat lief jou so
Jou voete die ken nie van stilstaan nie
En jou hart die maak ook so
O Diana, Diana jy
Het jou yskoue hand warmlyf gekry
O Diana, Diana jy
Drie karoo somers wat jy weg is van my
O Diana, Diana jy
Het jou yskoue hand warmlyf gekry
O Diana, Diana jy
Drie karoo somers wat jy weg is van my
O Diana, Diana jy
O Diana, Diana jy
Ek oer stories van doer in die bo kaap
Hoe jy weekliks van dorp tot dorp gaan
Jy los orals gebroke harte
En die boerseuns die sukkel met slaap
En wat nou van al die biggies
Wat jy weekliks so ontstig
Hulle sê jy is soos die spyskaart
As jy bestel word jy getig
O Diana, Diana jy
Het jou yskoue hand warmlyf gekry
O Diana, Diana jy
Drie karoo somers wat jy weg is van my
O Diana, Diana jy
Het jou yskoue hand warmlyf gekry
O Diana, Diana jy
Drie karoo somers wat jy weg is van my
O Diana, Diana jy
O Diana, Diana jy
Ek het vrede gemaak dat ek jou nooit weer sal kan vasthou nie
Bring die hemel se reën want niks anders sal jou wegwas nie
O Diana, Diana jy
Het jou yskoue hand warmlyf gekry
O Diana, Diana jy
Drie karoo somers wat jy weg is van my
O Diana, Diana jy
Het jou yskoue hand warmlyf gekry
O Diana, Diana jy
Drie karoo somers wat jy weg is van my
O Diana, Diana jy
O Diana, Diana jy
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music