We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Wat maak ons hierdie naweek?
(Foute)
(Foute)
My yster, my buffel, my hart se held
Die maand is verby en ons het pay gekry
Daar's 'n brandewyn special by ons watergat
Kom ons neem maar die pad daar na Darlingstraat
My bees, my boertjie, my kameraat
Ek raak schoon mismoedig as jy politiek praat
Kom ons hou dit maar vir 'n ander dag
Want dit en bakleiery loop hand aan hand
Wat maak ons hierdie naweek ou grote foute, foute
Want die kurpers kom weer kant toe ja, foute foute
Toe kyk ek wrattig weer na haar se boude
Toe my vrou om die draai kom toe weet ons hier val ons houe, houe

My kwagga, ou grootleeu, my barkvallas
Onthou jy die krappe wat ons langs Harties vang?
Supercast en 'n stukkie tigernut
Laat die kurpers no die water op aandag staan
Wat maak ons hierdie naweek ou grote foute, foute
Want die kurpers kom weer kant toe ja, foute foute
Toe kyk ek wrattig weer na haar se boude
Toe my vrou om die draai kom toe weet ons hier val ons houe, houe
Wat maak ons hierdie naweek ou grote foute, foute
Want die kurpers kom weer kant toe ja, foute foute
Toe kyk ek wrattig weer na haar se boude
Toe my vrou om die draai kom toe weet ons hier val ons houe, houe
(Foute)
(Foute)
Kaptein, Kaptein die klok het gelui
Dis tyd dat ons paaie vir 30 dae skui
Gaan maak nou maar vrede in jou die huis
Ons maak weer so as doe salaris in kruip
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music