We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Buurman, my broer en Kameraat
Onthou jy hoe ons om die vuur kon praat
'n Droom oor natie wat staan soos een
Maar vir eers moet ons ons ore vir mekaar kan leen
En as dit gebeur sal dit donkerte val
'n Lig sal version ons sal praat in een taal
Hierdie is God se land
Dit is Gelofte land
Dit is hand op die bors Suid-Afrikaner trots
Belofte land
Bloed, sweet en trane land
Ons are die soos gekraakte sand
Dis hoe jou bloed soos kole brand
Want hierdie is God se land
Hy hou ons in Sy hand
DIe duiwel die weet as ons saamstaan soos een
Sal die jakkalse hardloop in die see in meneer
Dat al die kulture saam kan dreun
Los jou verleden by die huis vir eers
Op die horison sal 'n name vlag waai
Een van oorwinning en 'n tyding wat draai
Hierdie is God se land
Dit is Gelofte land
Dit is hand op die bors Suid-Afrikaner trots
Belofte land
Bloed, sweet en trane land
Ons are die soos gekraakte sand
Dis hoe jou bloed soos kole brand
Want hierdie is God se land
Hy hou ons in Sy hand
Een dag sal die monsters in die kranse verdwyn
Laat die keiser homself verdrink aan ons
Solank hulle weet ons slaap nie my broer
Was elke Suid-Afrikaner weet
Hierdie is God se land
Dit is Gelofte land
Dit is hand op die bors Suid-Afrikaner trots
Belofte land
Bloed, sweet en trane land
Ons are die soos gekraakte sand
Dis hoe jou bloed soos kole brand
Want hierdie is God se land
Hy hou ons in Sy hand
Want hierdie is God se land
Hy hou ons in Sy hand
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music