We do not have a sample of this song ):
40% accurate
En ons het baie ver geloop om hier te kom
Soveel trane, soveel bloed, soveel son
Maar nog nooit het jy jou rug op my gedraai
Of my verraai
Of my verraai
Jy sê woorde die is goedkoop, die is min
Laat jou dade praat, laat die mense oor jou sing rings,
Elke roos het sy dorings uit jou seer sal ek leer
Probeer verstaan
Waaroor die lewe gaan
En Jozi, Jozi, Jozi
Sal jy hier langs my kom lê
Laat jou woorde my kom balsem soos jy sê
Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê
En Jozi, Jozi ,Jozi
Al is daar net 'n pap en sousie
Dis swaar maar die liefde kan jy nie kom flousie
Ons sal eendag hierdie donker uitloorlê
Jy kort die donker voor lig my liewe Jozi
Jy weet jy slaan my my hart se kamers aan die brand
Jy bring die waters wat dit blis jy bring die sand
En al sou dit met ons sleg gaan, sou ons als verloor, begin ons oor
Oor en oor
En Jozi, Jozi, Jozi
Sal jy hier langs my kom lê
Laat jou woorde my kom balsem soos jy sê
Ons sal eendag hierdie donker uitoorlê
En Jozi, Jozi ,Jozi
Al is daar net 'n pap en sousie
Dis swaar maar die liefde kan jy nie kom flousie
Ons sal eendag hierdie donker uitloorlê
Jy kort die donker voor lig my liewe Jozi
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music