We do not have a sample of this song ):

Christoph Kotzé (Appel)'s picture

Kat Is Op Die Stoof

(View album: Wille Ding)



40% accurate

Die kat is op die stoof my maat
Maar ons dans nog om die tafel saans, die kinders is gesond
Het kos in die mond en die dak staan nog bo ons kop
Die man op die tv weet self nie waarheen
Die prys van die lewe raak duur
Alles die kos 'n arm en been
Nie vers te praat van die keiser se huur

Ek is 'n ou ou Bobbejaan
Ek dra my kettings waar ek gaan (hey)
Hierdie movie het ek al lanky gesien
Die lewe loop in sirkels my vriend
Ek is 'n ou ou Bobbejaan
Staan brandwag as almaar slaap (hey)
Die jakhals het weer die troon geneem
En ons almal lag te lekker saam

Van bid is ons blog op die knieë
Maar ons sal staan en ons eie stoep vee, moenie moed opgee
My broer tree vir tree sal on s die donker oorneem
Jy stap deur die dorre Karoo
Opsoek na di e brandende bos
Moet jy vat los, wat sal die antwoord jou kom
Dit alles in jou hand my boss

Ek is 'n ou ou Bobbejaan
Ek dra my kettings waar ek gaan (hey)
Hierdie movie het ek al lanky gesien
Die lewe loop in sirkels my vriend
Ek is 'n ou ou Bobbejaan
Staan brandwag as almaar slaap (hey)
Die jakhals het weer die troon geneem
En ons almal lag te lekker saam

Get this song on
iTunes

Get this song on
Google Music

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..