We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Dis die reuk van die reën op die grondpad my kind
Dis die sing van 'n lied wat ons bymekaar bring
Oorwinnings en terugsla die ken ons te goed
Bring die donders en storms niks breek ons moed, o ja
Ons val op ons knieë ja, want daar lê die seën
Kannie dood gegraveerd in ons murg en ons been
Waarheen vra jy my is ons helde dan heen
Dit help nie jy gaan soek in die verleden meneer, o ja
Ook maar net man, ook maar net mens
Kerf al my kwale uit met 'n houtsteelknipmes
Gee my 'n man wat sê wat waar is
Al is die duiwel ook daar
Gee ons ' held wat doen wat reg is
As die renter ook weg is
Here gee ons iemand
Wat trou by sy gewete bly
As hy straf in pleks wan beloning kry
Vingers was gaan ons nêrens bring
Dis die een in die spieël wat jou terughoudend my vriend
Oog vir oog maak die wêreld blind
Jy moet eers vrede in jouself kan vind, o ja
Ook maar net man, ook maar net mens
Kerf al my kwale uit met 'n houtsteelknipmes
Gee my 'n man wat sê wat waar is
Al is die duiwel ook daar
Gee ons ' held wat doen wat reg is
As die renter ook weg is
Here gee ons iemand
Wat trou by sy gewete bly
As hy straf in pleks wan beloning kry
En kaptein, kaptein, waarheen het al die helde verdwyn?
Generaal, o generaal dis tyd dat ons die helde gaan haal
Gee my 'n man wat sê wat waar is
Al is die duiwel ook daar
Gee ons ' held wat doen wat reg is
As die renter ook weg is
Here gee ons iemand
Wat trou by sy gewete bly
As hy straf in pleks wan beloning kry
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music