We do not have a sample of this song ):
40% accurate
Wohoho
Wohoho
Wohoho (Suikerbos)
Wohoho (Suikerbos)
My voete, my hande is join
Dit loop al jare saam
Ek wonder soms of ek mal is
Want ek weet nie eers waarheen ons gaan
Van kop tot by my tone
Daar staan jou se naam
Maar steeds sal jy my saans vra waar die joos kom vandaan?
O my suikerbos, o my suikerbos
Jy wil my hê dan wil jy my los
O my suikerbos, het jou kop met jou gemors
Jy weet ek sal my hart bêre in die krake van jou bors
Wohoho (Suikerbos)
Wohoho (Suikerbos)
Jy is die asem in my ou longe
Die woorde as ek sukkel om te praat
Die kiddie van die kleine nag uil
Wat hy sing as die son ons verlaat
Suikerbos Susanna van Zyl
Jy sal lag dan sal jy huil
Jy't 'n warrelwind kom maak
In hierdie liedtjie boer se hart
O my suikerbos, o my suikerbos
Jy wil my hê dan wil jy my los
O my suikerbos, het jou kop met jou gemors
Jy weet ek sal my hart bêre in die krake van jou bors
Wohoho
Suikerbos ek wil jou hê
(Suikerbos)
Wohoho
Suikerbos ek wil jou hê
(Suikerbos)
Wat sal jou mama daarvan sê
Wohoho
Suikerbos ek wil jou hê
(Suikerbos)
Wohoho
Suikerbos ek wil jou hê
(Suikerbos)
Wat sal jou mama daarvan sê
O my suikerbos, o my suikerbos
Jy wil my hê dan wil jy my los
O my suikerbos, het jou kop met jou gemors
Jy weet ek sal my hart bêre in die krake van jou bors
Wohoho
Suikerbos
Suikerbos
Get this song on iTunes
Get this song on Google Music